Skip to content

Ons Mense - Van Sarie tot Sokkie

Radio One-Sheet

Artist Name: Ons Mense
Album Title: Sarie tot Sokkie
Release Date: 7 November 2025
Location: Pretoria, South Africa
Genre: Dans/ Sokkie  / Afrikaans Tradisioneel

Vir radio speellys

Hierdie album is ’n reis terug na ons wortels — ’n herlewing van verlore volksliedjies en gedigte, verweef met vars oorspronklike Afrikaanse musiek bring ons ou en nuut saam, sodat jong ore weer kan hoor waar ons vandaan kom én terselfdetyd nuwe musiek saam met die oues te kan geniet.

Hoof Snit

  • ’n Afrikaanse Volkslied – 3.37 –  ’n eerbetoon aan taal, trots en die geloof wat ons nasie deur generasies verbind het.

Meer oor die Album

“Van  Sarie tot Sokkie” vat luisteraars op ’n reis deur meer as ’n eeu van Afrikaanse Volksmusiek — van die tyd van die Anglo-Boereoorlog tot die moderne plaasdam-sokkie. Die album is ’n eerbetoon aan ons taal, ons mense en die stories wat Suid-Afrika se hart klop.

Met ’n mengsel van tradisionele Volksliedjies, historiese digkuns, en splinternuwe moderne liedjies, bring Ons  eer aan die verlede terwyl ons vars lewe en humor in die Volkstema blaas.

UITSTAANLIEDJIES

  • “’n Afrikaanse Volkslied” – Die oorspronklike volkslied van C.P. Hoogenhout en mede-skrywers, kragtig vertolk.
  • “Bokkie Dans” – ’n Speelse, moderne sokkie-treffer oor jong liefde onder die bloekomboom.
  • “Bosveld Jodel” – ’n Nuwe gunsteling met vrolike jodels en kampvuur-sjarme.
  • “Braai by die Dam” – Tipies Suid-Afrikaanse kuierlied.
  • “Dis Al” (A.G. Visser) – ’n Geraakte voordrag oor die Boere se terugkeer na oorlog.
  • “Ek Soek Na ’n Groot Voel” – ’n Humoristiese jodel-wals met Outshoorn-gees.
  • “Oestyd” – Boeremusiek-weergawe wat die werkers en boere vier.
  • “Tussen die Rye” – ’n Nuwe, reflektiewe lied oor vrede, geloof en plaaslewe.
  • “Volksliedtjies Medley” – Bekende tradisionele wysies soos Alibama, Moenie in die Water Mors Nie, en Bobbejaan Klim die Berg.

Kontak: Piet Smith

Epos:smithpiet@gmail.com
Foon: +27 78 213 3640
Aanlyn op alle platvorms: 07/11/2025 

Verskeie Kunstenaars - Die lewe is 'n tjoppie

Radio One-Sheet

Artist Name: Verskeie Kunstenaars
Album Title: Die lewe is ‘n tjoppie
Release Date: 7 November 2025
Location: Pretoria, South Africa
Genre: Dans/ Sokkie  / Afrikaans Tradisioneel

Vir radio speellys

fbeskrywing……………………..

Hoof Snit

  • ’n Afrikaanse Volkslied – 3.37 –  ’n eerbetoon aan taal, trots en die geloof wat ons nasie deur generasies verbind het.

Meer oor die Album

ffffffffff

UITSTAANLIEDJIES

  • fffffffffffff

Kontak: Piet Smith

Epos:smithpiet@gmail.com
Foon: +27 78 213 3640
Aanlyn op alle platvorms: 07/11/2025 

Hey DJs! Be first on the decks with every new Dogbox Records release — subscribe to our newsletter and YouTube channel and keep your playlist fresh.

Subscribe to our newsletter

Name

Subscribe to our Youtube Channel

Contact us

Name
Country, Province/State, Town